Netwerkdienste En -Koste; Emergency Calls - Nokia 8000 User Manual

Hide thumbs Also See for 8000:
Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

Nokia 8000 4G Gebruikersgids
BESKERM JOU GEHOOR
Om moontlike gehoorskade te voorkom, moenie vir lang tye teen hoë volume luister nie. Wees
versigtig as jy die toestel naby jou oor hou terwyl die luidspreker aan is.
SAR
Hierdie toestel voldoen aan RF-blootstellingsriglyne wanneer dit in die normale gebruiksposisie
teen die oor gebruik word of wanneer dit minstens 1,5 sentimeter (5/8 duim) weg van die
liggaam geplaas word. Die spesifieke maksimum SAR waardes staan in die sertifiseringsinligting
(SAR) afdeling van hierdie gebruikergids. Vir meer inligting, sien die sertifiseringsinligting (SAR)-
afdeling van hierdie gebruikersgids of gaan na www.sar-tick.com.

NETWERKDIENSTE EN -KOSTE

Sekere kenmerke en dienste (of om inhoud af te laai, insluitend gratis items) vereis 'n
netwerkverbinding. Dit kan behels dat groot hoeveelhede data oorgedra word, wat tot
datakoste kan lei. Jy sal dalk ook op sekere funksies moet inteken.

EMERGENCY CALLS

Important: Verbinding onder alle toestande word nie gewaarborg nie. Moet nooit net op 'n
draadlose foon staat maak vir noodsaaklike kommunikasie soos mediese noodgevalle nie.
Before making the call:
• Switch the phone on.
© 2023 HMD Global Oy. Alle regte voorbehou.
30

Advertisement

Table of Contents
loading

This manual is also suitable for:

Ta-1305Ta-1300Ta-1303Ta-1311

Table of Contents